Wat is Verlede Tyd? (Past tense)

Graad 4 Afrikaans FAL

Verlede Tyd (Past tense)

Werk rustig deur die bladsy en voltooi dan die aktiwiteit wat by hierdie onderwerp pas.

Inleiding: In die verlede tyd gebruik ons “het” na die onderwerp. Ons voeg ook –ge voor aan die werkwoord, wat aan die einde van die sin staan. Byvoorbeeld: Ek lees die boek. Ek het die boek gelees. In the past tense, we use “het” after the noun. We also add -ge before the verb, which must move to the end of the sentence. For example: Ek lees die boek. Ek het die boek ge lees.

IF YOU ARE ASKED TO CHANGE THE TENSE: Read the sentence. Underline the verbs (This will tell you which rule to follow). It is always verb 1 that moves around . Circle the conjunctions (if there is a conjunction, it means that there are 2 sentences, both of which need to be changed). Put the infinitive in brackets (om + te verb) so that you remember to put it at the end.

A few useful tips when answering Verlede Tyd questions: The following words change as follows when written in past tense: is – was , for example: Die groente is vars – Die groente was vars.

wil – wou moet – moes kan – kon het – het gehad, for example, Ek het ‘n groentetuin – Ek het ‘n groentetuin gehad dis – dit was, for example, Dis vars – Dit was vars If the verb begins with be, ge, her, er, ont, ver and mis , we get het , but NO ge in the past tense If there is a conjunction in the sentence, we treat it like 2 separate sentences.

(We do sentence 1 as if sentence 2 does not exist; we put in the conjunction, and then we do sentence 2 as if sentence 1 does not exit.)

Quick Check

Antwoord eers self. Maak dan die blokkie oop om jou antwoord te kontroleer.

1. Wanneer gebruik ons verlede tyd?

Wanneer iets reeds gebeur het.

2. Watter woord gebruik ons dikwels in die verlede tyd?

het

3. Voltooi: Ek speel. In die verlede tyd: Ek het …

Ek het gespeel.

© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top