Toekomende Tyd (Future Tense)

Graad 4 Afrikaans FAL

Toekomende Tyd (Future Tense)

Werk rustig deur die bladsy en voltooi dan die aktiwiteit wat by hierdie onderwerp pas.

In die toekomende tyd gebruik ons “sal” na die onderwerp, en die werkwoord staan aan die einde van die sin. Byvoorbeeld: Ek lees die boek. Ek sal die boek lees. In the future tense, we use “sal” after the noun, and the verb moves to the end of the sentence. I read the book – I will read the book. If the verb is an “is”, it changes as indicated: Daar is baie mense in Suid-Afrika – Daar sal baie mense in Suid-Afrika wees . If the verb is “het: Ek het ‘n mooi huis.

Ek sal ‘n mooi huis hê.

Quick Check

Antwoord eers self. Maak dan die blokkie oop om jou antwoord te kontroleer.

1. Wanneer gebruik ons toekomende tyd?

Wanneer iets nog gaan gebeur.

2. Watter hulpwerkwoord gebruik ons dikwels vir toekomende tyd?

sal

3. Voltooi: Ek lees. In die toekomende tyd: Ek sal …

Ek sal lees.

© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top