Versamelname

Graad 4 Afrikaans FAL

Een woord vir ‘n groep.

‘n Versamelnaam is ‘n woord wat ons gebruik vir ‘n groep mense, diere of dinge.

Voorbeelde

Groep Versamelnaam
baie skape ‘n trop skape
baie visse ‘n skool visse
baie blomme ‘n bos blomme
baie piesangs ‘n tros piesangs
baie mense ‘n groep mense

Oefen

Kies die versamelnaam wat die beste by die groep pas.

  • ‘n trop skape
  • ‘n skool visse
  • ‘n bos blomme
  • ‘n tros piesangs

Quick Check

Antwoord eers self. Maak dan die blokkie oop om jou antwoord te kontroleer.

1. Wat is ‘n versamelnaam?

‘n Woord vir ‘n groep mense, diere of dinge.

2. Wat noem ons ‘n groep visse?

‘n Skool visse.

3. Wat noem ons ‘n groep skape?

‘n Trop skape.

© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top