Verkleinwoorde-oefening

Graad 4 Afrikaans FAL

Oefen verkleinwoorde soos ‘n speletjie.

Kies die regte verkleinwoord vir elke gewone woord. Probeer eers self, en kontroleer dan jou antwoord.

Kies die regte antwoord

1. bal

2. boek

3. stoel

4. ring

Quick Check

Antwoord eers self. Maak dan die blokkie oop om jou antwoord te kontroleer.

1. Watter verkleinwoord pas by bal?

balletjie

2. Watter verkleinwoord pas by boek?

boekie

3. Watter verkleinwoord pas by stoel?

stoeltjie


© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top