Lys van sinonieme

Graad 4 Afrikaans FAL

Sinonieme (synonyms)

Werk rustig deur die bladsy en voltooi dan die aktiwiteit wat by hierdie onderwerp pas.

Lys van sinonieme

Sinonieme Sinonieme is woorde wat amper dieselfde beteken. Synonyms are words that mean almost the same thing. As jy twee woorde het wat jy kan gebruik om dieselfde ding te sê, is hulle sinonieme. If you have two words you can use to say the same thing, they are synonyms. Voorbeeld: bly en gelukkig happy and glad groot en enorm big and enormous Sinonieme help jou om meer woorde te leer en jou sinne mooier te maak! Synonyms help you learn more words and make your sentences better! pragtig – mooi beautiful – pretty snel

– vinnig fast – quick dapper – braaf brave – courageous kwaad – boos angry – mad oud – bejaard old – elderly kort – klein short – small/short vriendelik – hoflik friendly – polite seer – pynlik sore – painful maklik – eenvoudig easy – simple vreugde – geluk joy – happiness skrik – vrees fright – fear begin – aanvang begin – start dood – sterf death – die

Quick Check

Antwoord eers self. Maak dan die blokkie oop om jou antwoord te kontroleer.

1. Wat is 'n sinoniem?

'n Woord met dieselfde of amper dieselfde betekenis as 'n ander woord.

2. Waarvoor help sinonieme jou?

Om jou woordeskat en skryfwerk interessanter te maak.

3. Wat moet jy altyd kontroleer voordat jy 'n sinoniem gebruik?

Of dit in die sin se konteks pas.

© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top