Grade 8 Afrikaans FAL – Sinsoorte

Quiz Introduction

Beantwoord al die vrae tot die beste van jou vermoë!

Quiz Questions From Moodle References

Question 1

Watse soort sin is die volgende? Ek hou van roomys.

Answers from source:

  • Stelsin (fraction: 1.0000000)
  • stelsin (fraction: 1.0000000)

Question 2

Benoem die tipe sin: Gaan sit dadelik!

Answers from source:

  • Bevelsin (fraction: 1.0000000)
  • bevelsin (fraction: 1.0000000)

Question 3

Watter sin is dit? Moenie die deur oopmaak nie!

Answers from source:

  • Bevelsin (fraction: 1.0000000)
  • bevelsin (fraction: 1.0000000)

Question 4

Watse tipe sin is: Wanneer gaan julle weg?

Answers from source:

  • Vraagsin (fraction: 1.0000000)
  • vraagsin (fraction: 1.0000000)

Question 5

Benoem die sinsoort: Hoe wonderlik is dit!

Answers from source:

  • Uitroepsin (fraction: 1.0000000)
  • uitroepsin (fraction: 1.0000000)

Question 6

Watse sin is dit? Jy mag nou huis toe gaan.

Answers from source:

  • Stelsin (fraction: 1.0000000)
  • stelsin (fraction: 1.0000000)

Question 7

Watter soort sin is: Maak jou boeke oop!

Answers from source:

  • Bevelsin (fraction: 1.0000000)
  • bevelsin (fraction: 1.0000000)

Question 8

Noem die tipe sin: Wie het my pen gevat?

Answers from source:

  • Vraagsin (fraction: 1.0000000)
  • vraagsin (fraction: 1.0000000)

Question 9

Watse soort sin is dit? Wat ‘n lieflike dag!

Answers from source:

  • Uitroepsin (fraction: 1.0000000)
  • uitroepsin (fraction: 1.0000000)

Question 10

Watse sinsoort is hierdie? Ek sal môre by jou kom kuier.

Answers from source:

  • Stelsin (fraction: 1.0000000)
  • stelsin (fraction: 1.0000000)
© 2026 WordWise | Annabel Rautenbach
Scroll to Top